Wat beteken Biblaridion?

Biblaridion is die Grieks vir 'Klein Boekie'

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr

Grietha Breet: Diere en die Skrif

Posted in Resensies & Bekendstellings

Grietha en haar man besoek graag die Kruger Nationale Park, Pilansberg Nationale Park, Dikololo, die Kgalagadi oorgrens Park en Rooiberg. In hierdie boekie deel hul van hul foto's om die prag van die Skepping te wys deur diere wat in die Skrif genoem word.