Wat beteken Biblaridion?

Biblaridion is die Grieks vir 'Klein Boekie'

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr

Prof. Sakkie Spangenberg: Teologie op die Markplein

Posted in Resensies & Bekendstellings

In hierdie boek dink 'n post-apartheid, post-kerklike teoloog na oor sy geloof en leefwêreld.  Hy was voorheen verbonde aan RAU (nou UJ) maar is tans by Unisa. Sedert 2004 is hy betrokke by die Nuwe Hervorming Netwerk en is daarvan oortuig dat Christene nuwe kennis oor hul geloof moet inkorporeer.  Hulle sal anders moet begin dink, glo en leef.