Wat beteken Biblaridion?

Biblaridion is die Grieks vir 'Klein Boekie'

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr

Jakobus: Hoe nou gemaak?

Posted in Resensies & Bekendstellings

Hoe nou gemaak? is Biblaridion se 21ste publikasie. Hierdie en al die ander titels sal weer soggens tydens die Lentekonferensie van 20-22 September by NG Universiteitsoord te koop wees.