Wat beteken Biblaridion?

Biblaridion is die Grieks vir 'Klein Boekie'

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr

Lentekonferensie 2017

Posted in Resensies & Bekendstellings

Die Lentekonferensie word jaarliks tydens die lente deur Excelsus by die Universiteit van Pretoria aangebied.  Hierdie jaar is dit 19-21 September.  Predikante van regoor die land woon hierdie geleentheid by. Soos tevore sal Biblaridion daar wees om die Bybelboekreeks wat uit die NG Wierdapark se Bybelstudiegeleenthede ontstaan het, uit te stal en te koop aan te bied.