Wat beteken Biblaridion?

Biblaridion is die Grieks vir 'Klein Boekie'

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr

En toe foeter ons Afrika in

Posted in Resensies & Bekendstellings

Drie erg avontuurlustige studente foeter Afrika in op soek na stories ...

Katryn

Posted in Resensies & Bekendstellings

'n Digbundel wat gaan oor die dood van 'n dogtertjie.  Die digter Ilze Henstock is Katryn se ma.  Sy gee ons 'n kykie in die smart wat sy ervaar.