Wat beteken Biblaridion?

Biblaridion is die Grieks vir 'Klein Boekie'

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr

Handelinge 13-28

Posted in Resensies & Bekendstellings

Ons is diep gewortel is die tweede volume wat spruit uit die Bybelstudie geleenthede van NG Wierdapark.

Die skrywer, Lukas, neem ons saam na al die plekke waarheen Paulus gereis het om die opdrag uit te voer wat hy van God ontvang het.

Bybelboekreeks by Lentekonferensie 2013

Posted in Resensies & Bekendstellings

Die Lentekonferensie word jaarliks tydens die lente deur Excelsus by die Universiteit van Pretoria aangebied. Hierdie jaar is dit van 17-19 September.  Predikante van regoor die land woon hierdie geleentheid by.  Soos tevore sal Biblaridion daar wees om die Bybelboekreeks, wat uit NG Wierdapark se Bybelstudiegeleenthede ontstaan het, uit te stal en te koop aan te bied. Die nuutste toevoeging gaan oor Handelinge 13-28 met die titel Ons is diep gewortel!