Wat beteken Biblaridion?

Biblaridion is die Grieks vir 'Klein Boekie'

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr

Lentekonferensie 2015

Posted in Resensies & Bekendstellings

Die Lentekonferensie word jaarliks tydens die lente deur Excelsus by die Universiteit van Pretoria aangebied.  Hierdie jaar is dit 15-17 September.  Predikante van regoor die land woon hierdie geleentheid by. Soos tevore sal Biblaridion daar wees om die Bybelboekreeks wat uit die NG Wierdapark se Bybelstudiegeleenthede ontstaan het, uit te stal en te koop aan te bied. Die nuutste toevoeging gaan oor Markus 8-16:  Gestroop! & Jona:  'n Groot Storie!

E-kopie in pdf beskikbaar

Posted in Resensies & Bekendstellings

U kan nou 'n e-kopie in pdf aankoop deur die volgende stappe te volg:

Kies u titel, betaal deur die volgende bankbesonderhede te gebruik:

    • Bank:                      Eerste Nasionale Bank (ENB)
    • Takkode:                 251145
    • Rekeningnommer:    621 5405 9581
    • Verwysing:               U naam

Stuur die betalingsbewys en die naam van die titel aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.." style="line-height: 1.3em;">.

U ontvang per e-pos 'n skakel na Dropbox met 'n unieke wagwoord om die titel oop te maak. U hoef nie op Dropbox geregistreer te wees nie.

Klik op die skakel na Dropbox en sleutel die unieke wagwoord wat u ontvang het sodra u daarvoor gevra word. Hierdie skakel is slegs geldig vir 7 dae.