Nuut & Uniek

Ons publiseer dit wat skrywers na aan die hart lê

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z #

Categories starting with K

Kinderboeke

Ons gee jou woorde 'n kans!
Kinderboeke

Items starting with K

Kamer 295

Kamer 295

'n Bundel gedigte.

Vir bestellings kontak Ds Pieter de Wet: pwdewet@live.com
Mornay Grove
Kampioen van Klipfontein

Kampioen van Klipfontein

Hierdie aangrypende jeugverhaal vertel hoe Apie, 'n Wes-Transvaalse plaaskind, swaarkry oorkom om uiteindelik sy land te verteenwoordig in die naellope op die Olimpiese Spele van 1947.

Vir bestellings kontak Willie van Heerden:juwil@vodamail.co.za
Carl van Heerden
Katryn

Katryn

Katryn is ’n digbundel waarin ’n ma haar smart verwoord na die dood van haar dogtertjie. Dit gryp ’n mens aan die hart.

 

 

Vir bestellings kontak Ilze Henstock: ilze.henstock@gmail.com
Ilze Henstock
Kerneelsie by die groot troue

Kerneelsie by die groot troue

Eerste boekie in 'n reeks van agt oor die kaskenades van Kerneelsie,'n bobbejaantjie!

Vir bestellings kontak Lelanie Kruger: lelaniek@gmail.com
Lelanie Kruger
Kerneelsie by die skool

Kerneelsie by die skool

Tweede boekie in 'n reeks van agt oor die kaskenades van Kerneelsie, 'n bobbejaantjie!

Vir bestellings kontak Lelanie Kruger per epos: lelaniek@gmail.com
Lelanie Kruger
Kerneelsie in die hospitaal

Kerneelsie in die hospitaal

Derde boekie in 'n reeks van agt oor die kaskenades van Kerneelsie, 'n bobbejaantjie!

Vir bestellings kontak Lelanie Kruger: lelaniek@gmail.com
Lelanie Kruger
Kerneelsie leer vlieg

Kerneelsie leer vlieg

Vierde boekie in 'n reeks van agt boekies oor die kaskenades van Kerneelsie, 'n bobbejaantjie!

Vir bestellings kontak Lelanie Kruger: lelaniek@gmail.com
Lelanie Kruger
Kerneelsie loop weg

Kerneelsie loop weg

Vyfde boekie in 'n reeks van agt boekies oor die kaskenades van Kerneelsie, 'n bobbejaantjie!

Vir bestellings kontak Lelanie Kruger: lelaniek@gmail.com
Lelanie Kruger
Kerneelsie op 'n spokejag

Kerneelsie op 'n spokejag

Sesde boekie in 'n reeks van agt boekies oor die kaskenades van Kerneelsie, 'n bobbejaantjie!

Vir bestellings kontak Lelanie Kruger: lelaniek@gmail.com
Lelanie Kruger
Kerneelsie speel rugby

Kerneelsie speel rugby

Sewende boekie in 'n reeks van agt boekies oor die kaskenades van Kerneelsie, 'n bobbejaantjie!

Vir bestellings kontak Lelanie Kruger: lelaniek@gmail.com
Lelanie Kruger