Nuut & Uniek

Ons publiseer dit wat skrywers na aan die hart lê

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z #

Items starting with V

Van Meulstraat tot Falconstraat

Van Meulstraat tot Falconstraat

Die outeur (gebore 1945) beskryf sy kinderjare in Caledon, sy lewe daarna en ook sy jarelange stryd met endogene depressie.

Vir bestellings kontak Charlie Marais: (012) 654-4669 of maraiscf@gmail.com
Wessel Marais
Van Meulstraat tot Parksingel

Van Meulstraat tot Parksingel

Die outeur (gebore 1948) is die jongste van vyf kinders en beskryf sy grootword dae in Caledon asook die begin van sy liefde vir musiek.

Vir bestellings kontak Charlie Marais: (012) 654-4669 of maraiscf@gmail.com
Jaypee Marais
Van Meulstraat tot Proteastraat

Van Meulstraat tot Proteastraat

Die outeur (gebore 1942) was die enigste dogter van 'n gesin van vyf kinders.

Vir bestellings kontak Charlie Marais: (012) 654-4669 of maraiscf@gmail.com
Sarah Marais
Van Meulstraat tot Steenbokstraat

Van Meulstraat tot Steenbokstraat

Die outeur (gebore 1939) beskryf sy sorgelose kinderdae in Caledon (Meulstraat) en volg daarna sy loopbane en lewe tot by aftrede en die jare daarna.

Vir bestellings kontak Charlie Marais: (012) 654-4669 of maraiscf@gmail.com
Charlie Marais
Vreemde Genade

Vreemde Genade

'n Bybelse vertelling van God se genade.

Vir bestellings kontak Cules Hammann: cules@lantic.net
Cules Hammann