Nuut & Uniek

Ons publiseer dit wat skrywers na aan die hart lê

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z #

Bybelboekreeks

Interpretasies van Bybelboeke na aanleiding van 'n gemeente se Bybelstudiegeleenthede nou beskilbaar by Bybel-Media. Bestel by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of besoek die webblad:  www.bybelmedia.org.za

Genesis 1-11

Genesis 1-11

'n Venster op ons Vader is 'n interpretasie van die verhaal van God en mense in Genesis 1-11.

Om te bestel kontak Bybel Media: info@bmedia.co.za
Annene Mullins & Kobus Myburgh
Genesis 12-28

Genesis 12-28

Vader van Vele is ‘n interpretasie van Abraham en Isak se verhaal in Genesis 12-28.

Om te bestel kontak Bybel Media: info@bmedia.co.za
Annene Mullins & Kobus Myburgh
Genesis 28-50

Genesis 28-50

Aardjie na sy Vaartjie is 'n interpretasie van Jakob en Josef se verhaal in Genesis 28-50.

Om te bestel kontak Bybel Media: info@bmedia.co.za
Annene Mullins & Kobus Myburgh
Handelinge 1-12

Handelinge 1-12

Ons kom van ver af is ’n interpretasie van Handelinge 1-12.

Om te bestel kontak Bybel Media: info@bmedia.co.za
Annene Mullins & Kobus Myburgh
Handelinge 13-28

Handelinge 13-28

Ons is diep gewortel is ’n interpretasie van Handelinge 13-28.

Om te bestel kontak Bybel Media: info@bmedia.co.za
Annene Mullins & Kobus Myburgh
I Korintiërs

I Korintiërs

Vier die Verskil is 'n interpretasie van Paulus se eerste brief aan die gemeente in Korinte in I Korintiërs.

Om te bestel kontak Bybel Media: info@bmedia.co.za
Annene Mullins & Kobus Myburgh
II Korintiërs

II Korintiërs

Nie die einde van die Storie nie ... is 'n interpretasie van Paulus se tweede brief aan die gemeente in Korinte in II Korintiërs.

Om te bestel kontak Bybel Media: info@bmedia.co.za
Annene Mullins & Kobus Myburgh
Jakobus

Jakobus

Hoe nou gemaak? ... is ’n interpretasie van die brief van Jakobus.  Wysheid vir 'n tyd soos hierdie.

Om te bestel kontak Bybel Media: info@bmedia.co.za
Annene Mullins & Kobus Myburgh
Jesaja 1-12

Jesaja 1-12

Net 'n handjievol is 'n interpretasie van Jesaja 1-12.

Om te bestel kontak Bybel Media: info@bmedia.co.za
Fanie Cronje & Annene Mullins
Jesaja 13-27

Jesaja 13-27

'n Wêreld in Warboel is 'n interpretasie van Jesaja 13-27.

Om te bestel kontak Bybel Media: info@bmedia.co.za
Fanie Cronje & Annene Mullins