So help ons

Ons gee jou woorde 'n kans

books-feature-BYBELSTUDIE-BOEKE boeke-feature-GEESTELIKE-BOEKE-AFR boeke-feature-small-ander-afr boeke-feature-KINDER-BOEKE-AFRboeke-feature-small-akademia-afr

Hoe om te bestel

Bybelboekreeks

Vir enige titels uit die Bybelboekreeks sien punt 1-5 hieronder:

  1. Kies die titel   
  2. Betaal per Internet / Bank deposito oor aan:       

    Begunstigde:          Biblaridion BK
    Bank:                      ENB
    Takkode:                 251145
    Tipe Rekening:        Transact
    Rekeningnommer:   621 540 59581

  3. Kliek op eposadres voorsien by die titel.
  4. Plaas jou bestelling, voorsien jou voorletters, naam en van asook posadres en heg die bewys van betaling aan.
  5. Biblaridion epos die opspoornommer sodra die pakkie in die pos is.

Ander Boekbestellings

Kontak outeur per epos of sms en plaas by hom of haar jou bestelling!