What does Biblaridion mean?

Biblaridion is the Greek for 'Little Book'

books-feature-BIBLE-STUDY-BOOKS boeke-feature-SPIRITUAL-BOOKS boeke-feature-small-other-eng boeke-feature-CHILDREN-BOOKSboeke-feature-small-akademia-eng

Bybelboekreeks by Lentekonferensie 2013

Posted in Reviews & Book Launches

Die Lentekonferensie word jaarliks tydens die lente deur Excelsus by die Universiteit van Pretoria aangebied. Hierdie jaar is dit van 17-19 September.  Predikante van regoor die land woon hierdie geleentheid by.  Soos tevore sal Biblaridion daar wees om die Bybelboekreeks, wat uit NG Wierdapark se Bybelstudiegeleenthede ontstaan het, uit te stal en te koop aan te bied. Die nuutste toevoeging gaan oor Handelinge 13-28 met die titel Ons is diep gewortel!