What does Biblaridion mean?

Biblaridion is the Greek for 'Little Book'

books-feature-BIBLE-STUDY-BOOKS boeke-feature-SPIRITUAL-BOOKS boeke-feature-small-other-eng boeke-feature-CHILDREN-BOOKSboeke-feature-small-akademia-eng

Bybelboekreeks by Lentekonferensie 2012

Posted in Reviews & Book Launches

Die Lentekonferensie word jaarliks tydens die lente deur Excelsus by die Universiteit van Pretoria aangebied. Hierdie jaar is dit van 25-27 September. Predikante regoor die land woon hierdie geleentheid by. Soos tevore sal Biblaridion weer daar wees om die Bybelboekreeks, wat uit NG Wierdapark se Bybelstudiegeleenthede ontstaan het, uit te stal en te koop aan te bied. Hierdie keer sal daar 15 Bybelboeke te sien wees. Die nuutste toevoeging gaan oor Handelinge 1-12 met die titel Ons kom van ver af.

Nuutste publikasie Ontvoer!

Posted in Reviews & Book Launches

ONTVOER is die ware verhaal van Nick en Lorna Greyling. Lorna skryf oor hulle belewenisse van die week van verskrikking toe Nick in Nigerië ontvoer is. Dié spesifieke dag het Lorna se dag soos enige ander dag begin totdat haar voordeurklokkie lui ...

Ontvoer