What does Biblaridion mean?

Biblaridion is the Greek for 'Little Book'

books-feature-BIBLE-STUDY-BOOKS boeke-feature-SPIRITUAL-BOOKS boeke-feature-small-other-eng boeke-feature-CHILDREN-BOOKSboeke-feature-small-akademia-eng

Biblaridion Titels op kalahari.com

Posted in Reviews & Book Launches

Biblaridion het as 'n uitgewer by Kalahari geregistreer. Ons laai binnekort 34 van Biblaridion se titels op Kalahari se webtuiste. Nie al ons outeurs het gekies om hulle titels op Kalahari te laai nie. Die rede hoekom ons bo en behalwe ons eie webblad ook van Kalahari gebruik maak, is omdat Kalahari se webtuiste aan Suid-Afrikaners wêreldwyd bekend is. Ons is opgewonde oor hierdie nuwe diens wat ons lewer.